Matteus 7: 1-12 – Jesus se goue reël

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die spreuk/gesegde `alles wat julle wil hê die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen’, glo ek, is aan die meeste van ons baie bekend. Want hoeveel keer het ons nie al hierdie spreuk gehoor, of self...

Handelinge 8: 26-40 – Jy kon in die Bybel gewees het

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die verhaal wat ons vanoggend saam gelees het, is daar drie karakters. Die eerste is Filippus, ‘n dissipel in die vroeë kerk wat aangetrokke gevoel het tot verlore mense. Toe sê God vir hom eendag om na die pad tussen...

Johannes 6: 22-36 – Brood wat uitgedeel moet word

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons teksvers, Johannes 6:36, maak Jesus daarop aanspraak dat Hy vir die siel is wat brood vir die maag is. Soos brood die maag voed, so voed Jesus die siel. Met ander woorde: Jesus vergelyk Homself hier met brood. En...

Jeremia 18: 1-17 – God bly met ons besig

Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir hierdie prediking kom uit Spreuke 13 vers 13: “Wie hom nie aan die woorde van die Here steur nie, sal die gevolge dra; wie eerbied het vir sy gebooie, sal die goeie vrugte pluk.” Ag, broers en susters, wie van ons het nie...

Genesis 3: 8-15 – Die dag toe hoop gebore is

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens betrokke is by ander mense, of dan meer spesifiek, ander in hulle nood en teenspoed bystaan, voel ‘n mens soms totaal magteloos en onbeholpe. Juis omdat ‘n mens dikwels ander se seer en...

Matteus 5: 5; Matteus 7: 7-12 – Tere aanraking

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek wil vanoggend begin deur aan u twee voorbeelde uit die alledaagse lewe voor te hou.  Twee voorbeelde wat, indien u kinders nog klein is — glo ek — u onmiddellik sal herken, en as u kinders al ouer geword het, voorbeelde...