by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos die Egiptenare, die Babiloniërs, Kanaäniete en byvoorbeeld die Sumeriërs het die volk van die Ou Testament, Israel, die son as ‘n tydmeter gesien (vgl Ps 104:19-23). Dit is, volgens Psalm 19:5-7, die son wat...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Goeie en verantwoordelike ouer sal altyd sorg dat sy kinders versorg en veilig is. So sal ons byvoorbeeld, wanneer ‘n klein kind met ‘n skêr speel, die skêr met groot beslistheid afneem en selfs...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons sou die gelykenis wat ons vanoggend gelees het vanaf verskeie hoeke kon benader. Die eerste moontlikheid, veral wanneer ‘n mens vers 12 is ag neem, is om die gelykenis te verstaan as ‘n verhaal wat Jesus oor Homself...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As iemand vanoggend vir u en my sou vra waarheen ons op pad is in die lewe, hoe sou ons antwoord? Of miskien moet ons vra: sou ons hierdie vraag kon antwoord? Het ons al ooit werklik oor hierdie vraag gedink? Of lewe ons...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Kerstyd, en die tyd van die wisseling van die jaar, sou ‘n mens in ‘n sekere sin as ‘n tyd van vrede kon beskryf. Tydens Kersfees is die boodskap onder andere `vrede op aarde’, en so met die aanbreek van...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken meneer Twyfel. Hy is soos ‘n nuuskierige en neusinstekerige buurman. Eintlik ‘n onwelkome gas, en onwelkome besoeker. Want net as jou lewe weer in orde is, net as al die krisisse verby is, net as jy weer...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die begin van ‘n nuwe jaar gaan vir baie mense gepaard met sogenaamde nuwejaarsvoornemens. ‘n Gewoonte wat myns insiens al so ‘n bietjie holrug gery is, en miskien eerder al uitgedien moes gewees het. Maar hoe dit ook al...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Niemand van ons weet wat die jaar wat kom vir ons inhou nie. Heel waarskynlik gaan ons dae van voorspoed beleef, en dae van teenspoed. Ons gaan verseker sommige dae bly wees, en op ander dae weer hartseer. Ons gaan...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Geliefdes van ons Here, Jesus Christus, die tema vir hierdie prediking is: God se ompaaie met die mens. Om hierdie tema beter te verstaan, wil ek graag die volgende gedeelte as teksvers uit Spreuke 20 vers 24 vir ons voorhou: “Die Here bepaal ’n mens se koers; hoe sal...