Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

2 Konings 22: 3 – 23: 3 – Ek het die Woord van die Here gekry!

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Gebed Here, ons vra na U wil terwyl U nog te vinde is, en ons roep U aan terwyl U nog naby is. U gedagtes is nie ons gedagtes nie, want U is te groot vir ons om U in ons gedagtes vas te vang. Maar kom U en verander en vernuwe ons gedagtes sodat ons oor U sal dink soos...

1 Korintiërs 3 – Die kerk is nie in die hande van mense gelaat nie

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Die feit dat ons vanaand hier in die erediens byeen is, is menslik gesproke, ‘n wonderwerk. Net die blote gedagte dat die kerk vandag nog bestáán, is ‘n groot wonder en het niks met die mens se vermoëns of genialiteit te make nie. Vanaf die vroegste tye het die mens...

1 Petrus 2: 18-25 – Juis hiervoor is julle geroep, omdat Christus self vir julle gely het

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus, volgens die kerklike kalender word die gebeure van die 23ste en 24ste Augustus 1572 vandag herdenk. Daardie gebeurtenisse staan bekend as Bartolomeusnag. Daarom kom die teksvers vir ons prediking uit 1 Petrus 2 vers 21: “Juis hiervoor is...

Galasiërs 5: 13-26 – Besef ons werklik dat ons deur Christus vrygemaak is?

by NHKA | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Verskeie Protestantse kerke, of dan, kerke wat stam uit die Reformasie, vier vandag reg oor die wêreld Bartolomeussondag. Gedurende die nag van Saterdag 23 en dag van Sondag 24 Augustus 1572 wat sedertdien bekend staan as...
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons