Openbaring 3: 14-22 – Is ons vir God bruikbaar?

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ons gee vanaand aandag aan die sewende en laaste brief van Johannes aan die sewe gemeentes, te wete die brief aan die gemeente in Laodisea. Die verse in hierdie gedeelte, broers en susters, wat baie duidelik...

Lukas 15: 1-10 – Waar vind ek God? (Preek 2)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons eerste preek in hierdie reeks van vier preke het ons ons eerste een tot een gesprek met Jesus gehad. Die van u wat hier was sal onthou dat ek gesê het dat ons as mense baie keer in ons lewe die behoefte het om ons...

Psalm 23: 1 – Ek wil meer hê, Here! (Preek 3)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil vanoggend begin deur aan u die grootste tronk op aarde, met die meeste gevangenes daarin, te beskryf. Die meeste mense in hierdie tronk is oorwerk en ondervoed. Hulle is moeg. Wat meer is, hulle is in ‘n tronk waar...

Psalm 23: 1 – Hoe groot is jou God? (Preek 1)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons dra somtyds soveel onnodige bagasie met ons saam. ‘n Sak vol skuldgevoelens. Oor die een skouer ‘n tas vol onvergenoegdheid en bitterheid. En oor die ander skouer ‘n sak vol smart. In die een hand ‘n tas vol...