by NHKA | Woensdag, 21 Oktober, 2026 | Vakante werksruimte
Sluitingsdatum vir aansoeke is 6 November 2026 In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Gemeente Paardekraal-Monument in Krugersdorp (Wesrand) bogenoemde vakature bekend en nooi gelegitimeerde leraars uit om vir die pos aansoek te doen. Die...