Die Hervormer
September 2024 | Jaargang 117 | Nommer 5
Kinders is ’n lewende perkament...
Ons kindwees lê vlak. Eintlik dra ons almal die kind wat ons was met ons saam. Dit is ’n kosbare deel van ons lewe.
Klimaatsverandering: Realiteite en dringendheid
Die Apollo-maanlanding in 1969 het nie regtig plaasgevind nie – dit is deur NASA en die Amerikaanse regering vervals ten einde mededingers in die ruimtewedloop uit te stof…
Te midde van ons angs nooi God ons uit tot afhanklikheid
Lees Matteus 5: 1-3 en Lukas 22: 41-44
Uit die Woord
U ken my angs
Ons het almal die behoefte om te behoort
Het jy al gewonder hoekom ons verhoudings en verbintenisse so ’n belangrike behoefte in ons lewens is wat bevredig moet word en as dit nie tot realisering kom nie, dit dikwels dramatiese gevolge vir ons het?
Lig soos ’n veer op die Asem van God – om te leef in die kragveld van die Gees
Vanjaar bied Excelsus, die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling, weer saam met vennote in die NG Kerk en die Hervormde Kerk ’n Lentekonferensie aan.
Van klokke en beiaardiers…
Ek was bevoorreg aan die begin van Junie vanjaar om by my ouboet, wat al amper 30 jaar in Engeland bly, te gaan kuier. Hy bly in ’n klein dorpie, Collingham, in Noord-Yorkshire.
Boek oor Van Selms ’n waardevolle skat van kennis
Die ouer predikante van die Hervormde Kerk het almal by prof Adrianus van Selms klas gekry. Die jonger generasie predikante het dikwels van die legendariese en effens eksentrieke professor gehoor.
Akwaponika bring ’n nuwe hoofstuk vir Gemeente Randburg
Gemeente Randburg is opgewonde en bevoorreg om gasheer te wees vir ’n nuwe opleidingsfasiliteit waar gemeenskappe, hopelik van regoor die Afrika-kontinent, die fynere besonderhede van die akwaponiese kweekhuisstelsel kan leer.
Stoepstories: Preekdroogte
Middeljarige Manie van Mooirivier vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou al vir 15 jaar predikant in dieselfde plattelandse gemeente en voel deesdae so ’n bietjie uitgepreek. Kan Oupa dalk help met idees hoe ek my preek nuut en vars kan hou?