Die Hervormer
September 2026 | Jaargang 119 | Nommer 5
Kerkwees in Dorsland: Getrou onderweg in ’n veranderende landskap
Kerkwees in Namibië het ’n besondere karakter…
Verantwoordelik met jou kruisie
Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het nie liefde nie, dan het ek ’n weergalmende ghong of ’n kletterende simbaal geword (1 Kor 13: 1, AFR2020).
Net ’n gewone mens...
Volgens Rigters 13-16 was Simson nie ’n fris man nie.
Uit die Woord
Lei my Heer op die regte weë
Die digitale era en herontdekking van bronne
Elke jaar begin ’n predikant weer van voor af met beplanning in ’n gemeente…
Potchefstroom se Noordwes Motorskou – méér as net ’n basaar
Behalwe eredienste, barmhartigheidswerk, kategese en Bybelstudie, het alle gemeentes van die Kerk nog iets in gemeen: basaar!
Transisieleierskap: die fasilitering, toerusting en begeleiding van ingrypende verandering en oorgang in die kerk
Die kerk leef in ’n tyd van voortdurende verandering.
Groen spriete
Jon Swales, ’n priester in die Anglikaanse Kerk in Engeland, het onlangs in ’n Facebook-plasing ’n klompie interessante opmerkings oor die godsdienstige landskap in Brittanje gemaak. Ek verweef ’n paar van sy gedagtes met ons situasie hier ter lande.
Emeritaatsaanvaarding van ds JJC Koekemoer
Ds Johan Koekemoer is op 25 Mei 1961 gebore en het later as jong man God se roeping gehoorsaam om bedienaar van die evangelie te word.
Ds GJ Smit – ’n terugblik op ’n geseënde dienstyd
Lidmate, kollegas, familie en vriende het die voorreg gehad om op Sondag 26 Julie saam met ds Geo en mev Elize Smit sy emeritaatsaanvaarding te vier.
Stoepstories: Karwagte
Verwarde Festus van Vlieëkraal vra: Beste Oupa Stoep, ek woon my lewe lank hier op ’n plaas in die hartjie van die Vrystaat. Ek was die ander dag vir die heel eerste keer in Bloemfontein….






