Die pas afgelope Algemene Kerkvergadering was ook ’n geleentheid vir predikantegesinne om bymekaar te kom. Predikante-egpare, vaders en kinders… Ons het ’n paar van hulle op kamera vasgevang.

Prof Theuns Dreyer, dr Anet Dreyer-Krüger en ds Thomas Dreyer

Di Naas Lombard en Retha Losper

Di Cobus Manders en Mari du Plessis-Manders

Di Leon Geel (jr) en Leon Geel (sr)

af
af
Deel met behulp van
Copy link