geskryf deur Oupa Stoep | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Miriam Kwaadsteniet van Lawaaiwater vra: Ons het ’n ouerige dominee wat by ons aflos en hy het vir die gemeente gesê dat ons ’n “Liturgiese Erediens” gaan doen rondom Kerstyd. Kan Oom Stoep asseblief vir my verduidelik watse ding ’n “Liturgiese Erediens” is? Beteken...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig aan prof IWC (Natie) van Wyk, prof EC (Elsabé)...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die pas afgelope Algemene Kerkvergadering was ook ’n geleentheid vir predikantegesinne om bymekaar te kom. Predikante-egpare, vaders en kinders… Ons het ’n paar van hulle op kamera vasgevang. Prof Theuns Dreyer, dr Anet Dreyer-Krüger en ds Thomas Dreyer Di Naas...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Tydens die 72ste AKV is die volgende persone in die verskillende rade/komitees verkies. Kuratorium: Ds JM (Janine) Bevolo-Manders; dr SM (Sanrie) de Beer; dr H (Hein) Delport; dr RA (Rudy) Denton; dr C (Christo) Pretorius; ds AH (Adriaan) Roets; en dr JM (Thinus) van...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
“Tydens die vergadering het ek die gevoel gekry dat die Kerk só besig is, maar is ons op die pad waar God ons wil hê? Het ons nie so besig geraak met ander goed dat ons besig is om die kern te vergeet nie? Het ons nie vergeet wat ons doel as kerk eintlik is nie? Is...
geskryf deur Prof Wim Dreyer | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
In hierdie aflewering kyk ons na die vooruitgang en verval in die geledere van die Hervormde Kerk. Na die verwoesting van die Tweede Anglo-Boereoorlog het die Hervormde Kerk geleidelik sterker geword. Dit was die resultaat van beter bearbeiding, organisasie en ’n hoë...