Daardie oomblik wanneer dominees vinnig vóór hulle die kansel bestyg, stil staan by die voet van die preekstoel, het my nog altyd gefassineer. In daardie vinnige pouse, wat gaan alles deur die predikant se kop? Is dit ’n aarseling? Vra hulle iets vir die Here? Of haal…

af
af
Deel met behulp van
Copy link