Eendag sal ek weet

Nou kyk ons nog in ’n dowwe spieël en sien ’n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken. (1 Korintiërs 13: 12, AFR1983)

U, Jesus, eersgebore Kind,
u lig sou bewe in die wind,
dit flikker in die donker.
U, Jesus, was ’n klein wit vlam,
U is so weerloos soos ’n lam
as offer oorgelewer.
Jesus Christus,
U is Here.
Ons buig voor U,
hoog verhewe.
U skenk ons u lig en lewe.

(CJA Vos, Gesang 373: 1, Liedboek van die Kerk)

Share via
Copy link
Powered by Social Snap