by Redaksie | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Ds JH (Jan) van Staden (65), wat sedert 1986 leraar in Gemeente Bronkhorstspruit was, is Sondag 7 Januarie 2024 oorlede nadat hy ongeveer twee weke lank in die hospitaal was. Ds Van Staden is op 20 Mei 1984 georden en het gedien in Oudtshoorn vanaf 1984 en in...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Rasende Ronel van Reddersburg vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet asseblief help! Ek kry ’n ernstige benoudheid oor my as ek dink aan die jaar 2024 wat nog grotendeels voor ons lê. Dinge is so deurmekaar in ons land, daar is soveel moeilikheid, selfs oorloë in die res...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
’n Nuwe lied in ons moedertaal. 80 jaar gelede is die eerste Afrikaanse Psalm- en Gesangboek in gebruik geneem, volgens aanbeveling van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering plegtig op Hervormingsondag 29 Oktober 1944 of ’n Sondag so na daaraan as moontlik....
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Verandering is so goed soos ’n vakansie, lui die gesegde. Sê wie? het ek al met tye binnemonds gebrom as ek vele veranderinge tegelyk moet verduur, veral sonder kennisgewing. Miskien is dit omdat ek op daardie tye in my lewe “verandering” met “teëspoed” in verband...
by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
In hierdie nuwe reeks fokus ons elke keer op ’n dag in die lewe van een van ons predikante of lidmate. Ons begin met ’n kykie na ’n Sondag in die bediening van dr Hannes Janse van Rensburg van Zuurfontein. (Hooffoto): Sondagoggend begin om 06:00 wanneer ek opstaan....
by Oudl Gerrit en Bessie de Vries (Noordelike Pretoria) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Op 3 Desember 2023 het Gemeente Montana-Oos hul Kerssangdiens aangebied en die oorspronklike pyporrel van Noordelike Pretoria feestelik ingewy. Gemeente Montana-Oos, wat ’n elektroniese orrel gehad het, was die erfgenaam van die kerkpyporrel van Gemeente Noordelike...
by Ds Yolande de Lange (El-Flora) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Dit is al vier jaar sedert 2020 se Covid-19-pandemie. In vandag se lewe, waar alles teen ’n snelspoed gebeur, het ons al amper vergeet van ons broosheid, ons nietigheid wat hierdie pandemie vir ons kom uitwys het. Nie een van ons het geweet wat in 2020 op ons wag nie....
by Ds Marlize Gasson (Benoryn) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Die volk wat in die donker wandel, oor hulle het ’n lig geskyn… (Gesang 330: 1) Dis reeds ver gevorder in die nuwe jaar. My kinders se skoolsillabus daal soos ’n donker reënwolk oor ons huis neer. Die werk is nie soos ek dit onthou nie, en my beste pogings het...
by Redaksie | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Eendag sal ek weet Nou kyk ons nog in ’n dowwe spieël en sien ’n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken. (1 Korintiërs 13: 12, AFR1983) U, Jesus,...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
In die skadu’s van die prominente narratiewe van die Bybel vind ons iemand wie se verhaal, hoewel minder bekend, resoneer met die stryd en uiteindelike triomf van die menslike gees. Hierdie onbesonge heldin, Rahelia, tree uit obskure onbekendheid om ons te inspireer...