by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Prof Gerhardus Marthinus Maritz Pelser (gebore op 28 Julie 1936, oorlede op 12 Augustus 2022) lewe voort in die herinnering van vriende, studente, medegelowiges en familie. Vir 25 jaar was hy dosent in teologie aan die Universiteit van Pretoria. Noem die naam Gert...
by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Tuesday, 15 March, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Hierdie kroniek is in 2003 gedurende die Pase in Jerusalem geskryf. In die lig van die onnodige oorlog toe en nou, is dit goed om opnuut te besin oor die andersheid van God se koninkryk teenoor dié van wêreldse regeerders. Vir wêreldse konings gaan dit om mag en...
by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Thursday, 21 November, 2019 | Artikels, Teologiese diskoers
In 2019 word HTS Teologiese Studies / Theological Studies se 75ste volume uitgegee. In November 1943 is die eerste aflewering “onder redaksie van Teologiese Professore van die Ned. Herv. Kerk aan die Universiteit van Pretoria” gepubliseer. Die eerste uitgewer was die...