Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Prof Gert Pelser – in herinnering

Prof Gert Pelser – in herinnering

by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

Prof Gerhardus Marthinus Maritz Pelser (gebore op 28 Julie 1936, oorlede op 12 Augustus 2022) lewe voort in die herinnering van vriende, studente, medegelowiges en familie. Vir 25 jaar was hy dosent in teologie aan die Universiteit van Pretoria. Noem die naam Gert...
Lydenstyd in Jerusalem

Lydenstyd in Jerusalem

by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Dinsdag, 15 Maart, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld

Hierdie kroniek is in 2003 gedurende die Pase in Jerusalem geskryf. In die lig van die onnodige oorlog toe en nou, is dit goed om opnuut te besin oor die andersheid van God se koninkryk teenoor dié van wêreldse regeerders. Vir wêreldse konings gaan dit om mag en...
HTS Teologiese Studies 1943-2019

HTS Teologiese Studies 1943-2019

by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Donderdag, 21 November, 2019 | Artikels, Teologiese diskoers

In 2019 word HTS Teologiese Studies / Theological Studies se 75ste volume uitgegee. In November 1943 is die eerste aflewering “onder redaksie van Teologiese Professore van die Ned. Herv. Kerk aan die Universiteit van Pretoria” gepubliseer. Die eerste uitgewer was die...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

3 + 9 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons