by Ds Johan Ayres (Germiston) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Op 6 Oktober 2024 het die 113-jarige moeder van die Ring van Germiston finaal afskeid geneem van haar plek van aanbidding en ’n nuwe tuiste gevind by haar kleindogter, Gemeente Alberton, wat die derde oudste gemeente in die ring is en self al 78 jaar oud is. Die...
by Ds Johan Ayres (Germiston) | Monday, 21 June, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Op versoek van die redaksie deel ek graag met lesers ’n paar gedagtes rondom die liefde wat ek vir fotografie het en die genot wat ek uit my stokperdjie put. Ek dink dit is een van die mees bevredigende stokperdjies wat ’n mens kan beoefen, en aangesien daar soveel...