by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 21 July, 2020 | Artikels, Bejaardesorg
In 1937 het die destydse Departement van Volkswelsyn besluit om rentevrye lenings beskikbaar te stel vir die oprigting van tehuise vir bejaardes. Die vroue van ons Kerk het spoedig hiervoor begin werk, en in 1948 gee die NHSV se Kongres toestemming vir die stigting...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 12 May, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Soos ’n predikant elke Sondag die eeueoue Bybelse boodskap opnuut met die beste moontlike teologiese insigte en tegnologie moet oordra, so behoort die Kerk vir elke nuwe generasie met die benutting van die beste, nuutste insigte op alle relevante terreine...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Die jare kom en die jare gaan. Ure, dae, maande, jare skuif soos skadu’s stil verby. Niks sal met die loop van jare onveranderd hier kan bly (Gesang 570, Liedboek van die Kerk). Vandag is ek gebore. Môre is ek in die fleur van my lewe, sterk, gesond, lewenslustig....