by Ronél Bezuidenhout (NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 14 April, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Oor die jaar 2020 sal daar nog lank gepraat word. Die koms van Covid-19 en die gepaardgaande inperkings het ’n invloed op alles en almal gehad. Ook die NHSV takke in gemeentes moes aanpas en nuut begin dink. Projekte en byeenkomste kon nie plaasvind nie. Uit die NHSV...
by Ronél Bezuidenhout (NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 15 April, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Vir die woord binnepret is daar nie ’n verklaring in die woordeboek nie. Die rede – dis sommer net ’n lekker uitgedinkte woord van iets wat ’n mens self beleef. Kom ons noem dit ’n selfbeleweniswoord! Die HAT se verklaring vir pret is doodeenvoudig: plesier of...