geskryf deur Ronél Bezuidenhout (NHSV Hoofbestuur) | Woensdag, 15 April, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Vir die woord binnepret is daar nie ’n verklaring in die woordeboek nie. Die rede – dis sommer net ’n lekker uitgedinkte woord van iets wat ’n mens self beleef. Kom ons noem dit ’n selfbeleweniswoord! Die HAT se verklaring vir pret is doodeenvoudig: plesier of...