by Wializé Rocher (NHSV Visetesourier/Gemeente Heidelberg/Balfour) | Donderdag, 1 Oktober, 2026 | Artikels, Vrouebediening
Daar is iets besonders aan ons ouer lidmate. Wanneer ons na ons bejaardes omsien, raak ons aan die leeftyd van stories, ervaring, wysheid en geloof wat hulle met hulle saamdra. Baie van hulle het oor die jare hul tyd, liefde, gebede en gawes aan die gemeente gegee....
by Ronél Bezuidenhout (NHSV Hoofbestuur) | Woensdag, 5 Augustus, 2026 | Artikels, Vrouebediening
Ons leef in uitdagende tye, en die uitdagings dra dikwels by tot stres by die huis en by die werk. Tradisioneel is daar nog altyd verwag dat ’n vrou na die huis en die huisgesin moet omsien, sodat die man kan fokus op sy werk. Met tyd het sekere rolverwagtinge wel...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 3 Maart, 2026 | Artikels, Vrouebediening
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig (Matt 11: 28-30, AFR83). Die kragtige...
by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Vrydag, 30 Januarie, 2026 | Artikels, Vrouebediening
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit nie mooi nie? Die laaste sinnetjie is veral besonders: Ek het jou op...
by Sanet van Wyk (Tesourier: NHSV Hoofbestuur, Gemeente Montana-Oos) | Maandag, 12 Januarie, 2026 | Artikels, Vrouebediening
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons medemens is nie. Verwagtinge en verantwoordelikhede kan oorweldigend raak en soms wonder ons hoe ons alles in balans kan hou. As Christenvroue kan ons egter hoop en...
by Hannetjie Jansen van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter Hoëveld, Gemeente Delmas) | Dinsdag, 18 November, 2025 | Artikels, Vrouebediening
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as verloste kinders van God. Daaglikse introspeksie maak deel uit van...
by Sanet van Wyk (Tesourier: NHSV Hoofbestuur, Gemeente Montana-Oos) | Dinsdag, 28 Oktober, 2025 | Artikels, Vrouebediening
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3: 14 en Galasiërs 6: 2. In ons tyd is daar soveel wat van ons as vroue verwag word. Ons moet sorg, ons moet dra, ons moet sterk wees. Tog is ons nie net vroue wat vir ander...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Maandag, 25 Augustus, 2025 | Artikels, Vrouebediening
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom trots geantwoord. Duidelik beïndruk het die dogtertjie gevra: Het oom...
by Wializé Rocher (NHSV Visetesourier/Gemeente Heidelberg/Balfour) | Maandag, 18 Augustus, 2025 | Artikels, Vrouebediening
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende Christenskrywer en sendeling Elisabeth Elliot, wie se lewe gekenmerk is deur...
by Ds Johan Bezuidenhout (Emeritus) | Dinsdag, 15 April, 2025 | Artikels, Vrouebediening
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm, is daar geen sprake nie. Waar mense is, is aksie en beweging. ’n...