Donderdag 29 Oktober – God doen groot dinge

Donderdag 29 Oktober – God doen groot dinge

Psalm 77: 1-21 Net soos die Psalmdigter van Psalm 77 verval ek ook dikwels in die negatiewe denkpatrone wanneer ek deur my omstandighede oorweldig word. Dit is so maklik om God daarvan te beskuldig dat Hy afwesig is of afsydig staan terwyl ek deur my situasie moet...
Blitspos – 29 Oktober 2026

Blitspos – 29 Oktober 2026

Lees in hierdie week se uitgawe van Blitspos die nuutste kerknuus met die voorblad artikel “Wanneer die jeug gehoor wilword”, geskryf deur Dr Antionette Janse van Rensburg (Dosent/Montana). https://nhka.org/wp-content/uploads/2026/10/Blitspos-2026_10_29.pdf  Om die...
Donderdag 29 Oktober – God doen groot dinge

Woensdag 28 Oktober – In die voetspore van Christus

1 Petrus Hoeveel keer moet ek hoor dat iemand sê: dis tyd dat die Kerk standpunt inneem… oor een of ander saak wat so ’n persoon dink belangrik is. So asof die Kerk in die bevoorregte posisie is om te praat en almal gaan stil staan en luister. Ek het dit die afgelope...