by NHKA | Monday, 23 February, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Monday, 23 February, 2026 | Dagstukkies
Romeine 12: 1-2 As die meeste mense hul dag en lewe in een woord moet beskryf, sou dit seker veeleisend wees. Dag na dag word van ons verwag om te gee. Die wêreld eis van ons soveel dat die een aspek waaraan ons probeer vashou is onsself. Ons tyd, energie, hulpbronne,...
by NHKA | Sunday, 22 February, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Sunday, 22 February, 2026 | Dagstukkies
Markus 1: 12-13 Die woestynareas in ons lewens is gewoonlik die plekke en situasies waar ons alleen voel. Dalk selfs ietwat Godverlate voel. Die woestyntye is die seisoene en in die lewe wat ons met alle mag probeer vermy of so gou as moontlik verby kry. Lydenstyd is...