Woensdag 7 Oktober – God werk dwarsdeur die mens

Woensdag 7 Oktober – God werk dwarsdeur die mens

Haggai 1: 12 tot 2: 9 Teen die Bisitun-rotswand lys Darius I die name van die rebelle wat hy onder die duim moes kry in Akkadies, Ou-Persies en Elamities. Dekades voor Darius se veldtogte het Kroesus van Lidië Kores II die stryd aangesê en na ’n onbesliste uitslag,...