Maandag 7 Julie – Gemaak om te vlieg

Handelinge 2: 36-39 Petrus se preek raak die hoorders. Eers skrik hulle. Kyk hoe lyk die wêreld. ’n Onskuldige mens, Jesus, is doodgemaak. Het die magte van die wêreld dan gewen? Hulle vra: Wat moet ons doen? Dit verwoord hul verlange na iets anders. Dan kom hulle in...

Sondag 6 Julie – Volwasse geloof

1 Korintiërs 2: 6-16 Die Apostoliese Geloofsbelydenis beskryf God as die Skepper en brei uit oor Jesus. Dan volg net: Ek glo in die Heilige Gees. Verder niks. Selfs oor die kerk word meer gesê. Ook die Bybel vertel baie meer oor God en Jesus as oor die Gees. Daar is...

Vrydag 4 Julie – Geesdriftig toegerus (6) – as ouderling

Handelinge 20: 17-38 Pas julle self op en die hele kudde wat die Heilige Gees onder julle sorg gestel het. Soos wagters ’n kudde versorg, so moet julle die gemeente van God versorg wat Hy vir Hom verkry het deur die bloed van sy eie Seun (Hand 20: 28). Wat is ’n...

Donderdag 3 Julie – Geesdriftig toegerus (5) – as diaken

Handelinge 6: 1-8 Die voorstel het by al die gelowiges byval gevind, en hulle het Stefanus gekies, ’n man met ’n vaste geloof en vol van die Heilige Gees… (Hand 6: 5). Ons staan ’n bietjie stil by die besonderse ampte wat die Here vir sy kerk gee, naamlik...