Predikante (74ste AKV)

Ayres J Ds (Johan) – Emeritaat, Germiston (100) Bacon M Ds (Marius) – Delareyville, Emeritaat (101) Barnard D Ds (David) – Emeritaat, Magaliesmoot (102) Benadé IL Ds (Innes) – Emeritaat, Oudtshoorn (103) Bester JP Dr (Johan) – Randfontein...

Vrydag 19 September – Kyk op, en probeer die sterre tel

Jesaja 40: 26 (Die Bybel vir almal)  Kyk op. Wie het die sterre gemaak en wie het gesê hoeveel sterre daar moet wees? Wie het vir elke ster ’n naam gegee? Hulle is almal daar omdat Ek die God is wat kan doen wat Ek wil doen. Die sterrehemel is besaai met sterre en die...

Donderdag 18 September – Kwartels en manna is ook kos

Eksodus 16 Honger laat ’n mens vreemde dinge doen. Ook die Israeliete het iets hiervan beleef ná die euforie van die uittog uit Egipte. Skielik is die wonderwerk van God met hulle vergete. Hulle is honger en verlang na die vleispotte van Egipte. Pleks dat hulle hul...