by NHKA | Sondag, 4 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Haggai 1: 1-11 Haggai se dienstyd word presies aangedui. Dit vind plaas teen die horison van die Persiese Ryk se geskiedenis, in besonder koning Darius I se regering. Hy bou voort op die gang van ’n ryk wat bekend is vir verdraagsaamheid en effektiewe burokrasie en hy...
by NHKA | Saterdag, 3 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 2: 1-7 Ons het hierdie week afgeskop met die storms in ons geloofslewe en selfs die storms in kerkwees. Oor die laaste deel van die week het ons gewonder oor gelowigwees en kerkwees as die Here nie die storm dadelik stilmaak nie. Die Here het in sy almag...