by NHKA | Dinsdag, 30 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
FUNDAMENTALISME[i] Prof E (Ernest) van Eck Universiteit van Pretoria 7.1. Inleidend ’n Beskrywing van die begrip ‘fundamentalisme’ is nie ’n eenvoudige aangeleentheid nie. Die definisie van James Barr is in hierdie verband welbekend en kan as vertrekpunt dien....
by NHKA | Dinsdag, 30 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
DIE ‘KANON’ IN DIE KANON IN DIE PREDIKING[i] Prof TFJ (Theuns) Dreyer (In memoriam: 1946-2020) 6.1. Probleemstelling 6.1.1. Selektiewe lees van die Bybel Mense se posisie in die kultuur en samelewing is medebepalend in hul selektiewe lees van die Bybel (Van den...
by NHKA | Dinsdag, 30 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
OUTORITEIT EN KANONVORMING IN DIE VROEË KERK[i] Dr DJC (Daan) van Wyk (jr) Hervormde Gemeente Ebenhaëzer 5.1. Inleidend Toe keiser Konstantyn en die kerkvader Eusebius in die vierde eeu na Christus saamgewerk het om ’n bepaalde versameling Christelike geskrifte as...
by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
DIE VRYHEID VAN DIE EKSEGEET[i] Prof BJ (Ben) Engelbrecht (1924-2011) 4.1. Die nodigheid van eksegese Die feit dat eksegese nodig is, hang saam met die karakter van die Heilige Skrif, naamlik dat dit geen towerboek is wat kant en klaar uit die hemel tot ons gekom het...
by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
KARL BARTH EN ONS HERVORMDE SKRIFBESKOUING[i] Dr GJ (Gert) Malan Hervormde Gemeente Mosselbaai 3.1 Inleidend: Die invloed van Karl Barth Die dialektiese teologie van Karl Barth het waarskynlik die grootste invloed gehad op die Hervormde Skrifbeskouing (Breytenbach...