by NHKA | Dinsdag, 23 September, 2025 | AKV
Ayres J Ds (Johan) – Emeritaat, Germiston (100) Bacon M Ds (Marius) – Delareyville, Emeritaat (101) Barnard D Ds (David) – Emeritaat, Magaliesmoot (102) Benadé IL Ds (Innes) – Emeritaat, Oudtshoorn (103) Bester JP Dr (Johan) – Randfontein...
by NHKA | Vrydag, 19 September, 2025 | Dagstukkies
Jesaja 40: 26 (Die Bybel vir almal) Kyk op. Wie het die sterre gemaak en wie het gesê hoeveel sterre daar moet wees? Wie het vir elke ster ’n naam gegee? Hulle is almal daar omdat Ek die God is wat kan doen wat Ek wil doen. Die sterrehemel is besaai met sterre en die...
by NHKA | Donderdag, 18 September, 2025 | Dagstukkies
Eksodus 16 Honger laat ’n mens vreemde dinge doen. Ook die Israeliete het iets hiervan beleef ná die euforie van die uittog uit Egipte. Skielik is die wonderwerk van God met hulle vergete. Hulle is honger en verlang na die vleispotte van Egipte. Pleks dat hulle hul...
by NHKA | Woensdag, 17 September, 2025 | Dagstukkies
Lukas 17: 5-10 (AFR2020) Dikwels gebruik Jesus beelde vanuit die natuur wanneer Hy na geloof en navolging verwys. In Lukas 9: 57-62 reageer Jesus op die stelling Ek sal U volg. Jesus antwoord: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van...
by NHKA | Dinsdag, 16 September, 2025 | Dagstukkies
Levitikus 11: 13-18 (AFR2020) Wie onthou die radiovervolgverhaal Dans van die flamink wat later ’n fliek geword het? Telkens kom dit by my op wanneer ek op my staptog die flambojante skouspel van die grootflaminke in die Milnerton-strandmeer sien. Die verskyning van...