by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Is dit nie vreemd hoe die mooi dinge in die lewe soms juis die dinge word wat ons die seerste maak nie. Neem byvoorbeeld die liefde tussen twee jongmense. Wanneer jongmense verlief raak is dit vir hulle een van die mees...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In ‘n boek wat ek so pas gelees het, het iemand, en ek meen dit is heel gepaste beskrywing en ook ‘n sinvolle begin om vanoggend se gedeelte vir ons sinvol in ons tyd oor te vertaal, die ryk jongman in ons gedeelte beskryf...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Gelukkige mense is seker een van die skaarste artikels van ons tyd. As u nie saamstem nie, gaan kyk maar gerus vir ‘n slag na mense se gesigte. Daardie bekommerde uitdrukkings, daardie lang kyke na niks. Ry gerus vir ‘n...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
1Geliefdes van ons Here, Jesus Christus, die tema van hierdie prediking gaan oor ware geloof; en dan ook met spesifieke verwysing na die tweede deel van vers 50: “Die man het geglo wat Jesus vir hom gesê het, en gegaan.” Broers en susters, daar is ’n baie bekende...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Sosioloë reken dat die mens nou maar eenmaal ’n toekomswese is. Vir sommiges bestaan die lewe uit net twee groot dele: herinneringe en beplanning. Herinnering is die verlede en beplanning is die toekoms. Ons praat oor en...