by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons as Christene het die manier om vir mense wat erge hartseer of ellende beleef te sê: toemaar, al gaan dit nou so erg, al ervaar jy nou soveel teenspoed, eendag sal dit beter wees. Want eendag sal ons by God wees, en...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer mens konsert hou, dan bou jy dekor tonele. Gewoonlik is dit vooraansigpanele wat met stutte regop gehou word. So kan mens die mooiste en die grootste geboue op die verhoog staan maak. Maar wanneer mens by so ‘n...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ongeloof, broers en susters, het soms eienaardige kinders. Kom ek noem u drie denkbeeldige voorbeelde: Daar was die vrou wat bang was om te vlieg. Na die vlug het iemand haar gevra of sy bang was. Haar antwoord: `Nee, ek...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die afgelope tyd het daar ‘n aantal stemme in die pers en elektroniese media opgegaan dat die tradisionele kerke in ‘n krisis verkeer. Redes vir hierdie krisis is onder andere dat daar ‘n beweging weg...