by NHKA | Dinsdag, 8 Julie, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12: 4-11 Ons bely die Drie-enige God: Skepper, Verlosser en Gees. Ons lewe in die bedeling van die Gees. Paulus beskryf die gawes van die Gees ook in die vorm van ’n drie-heid en eenheid: verskillende gawes, maar een Gees; verskillende dienste, maar...
by NHKA | Maandag, 7 Julie, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 36-39 Petrus se preek raak die hoorders. Eers skrik hulle. Kyk hoe lyk die wêreld. ’n Onskuldige mens, Jesus, is doodgemaak. Het die magte van die wêreld dan gewen? Hulle vra: Wat moet ons doen? Dit verwoord hul verlange na iets anders. Dan kom hulle in...
by NHKA | Sondag, 6 Julie, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 2: 6-16 Die Apostoliese Geloofsbelydenis beskryf God as die Skepper en brei uit oor Jesus. Dan volg net: Ek glo in die Heilige Gees. Verder niks. Selfs oor die kerk word meer gesê. Ook die Bybel vertel baie meer oor God en Jesus as oor die Gees. Daar is...
by NHKA | Saterdag, 5 Julie, 2025 | Dagstukkies
2 Timoteus 4: 1-9 Ek beveel jou voor God en voor Christus Jesus wat die lewendes en die dooies sal oordeel, ek beveel jou met die oog op sy koms en sy koningskap: verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlê, bestraf, bemoedig deur met alle geduld...
by NHKA | Vrydag, 4 Julie, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 20: 17-38 Pas julle self op en die hele kudde wat die Heilige Gees onder julle sorg gestel het. Soos wagters ’n kudde versorg, so moet julle die gemeente van God versorg wat Hy vir Hom verkry het deur die bloed van sy eie Seun (Hand 20: 28). Wat is ’n...