by NHKA | Donderdag, 3 Julie, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 6: 1-8 Die voorstel het by al die gelowiges byval gevind, en hulle het Stefanus gekies, ’n man met ’n vaste geloof en vol van die Heilige Gees… (Hand 6: 5). Ons staan ’n bietjie stil by die besonderse ampte wat die Here vir sy kerk gee, naamlik...
by NHKA | Woensdag, 2 Julie, 2025 | Dagstukkies
Hebreërs 12: 1-12 Julle het nog nie so teen die sonde weerstand gebied dat dit vir julle ’n stryd om lewe of dood geword het nie (Heb 12: 4). Wat is die take van ’n koning? ’n Koning moet met wysheid sy gebied en onderdane bestuur en beskerm. Ons Koning, Jesus...
by NHKA | Dinsdag, 1 Julie, 2025 | Dagstukkies
Romeine 12: 1-8 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen (Rom 12: 1). Priesters in die Ou Testament se taak was om te offer, te bid en die volk te seën. Dit alles was...
by NHKA | Maandag, 30 Junie, 2025 | Dagstukkies
Jeremia 1: 4-8 Toe sê die Here vir my: Jy moenie sê: “Ek is te jonk” nie. Jy moet gaan na wie toe Ek jou ook al stuur, en alles wat Ek jou beveel om te sê, moet jy sê (Jer 1: 7). Wat is ’n profeet? ’n Profeet is iemand wat deur God geroep is om sy wil en woord aan...
by NHKA | Sondag, 29 Junie, 2025 | Dagstukkies
1 Johannes 2: 18-27 Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf, en julle ken almal die waarheid (1 Joh 2: 20). Wat beteken dit as iemand gesalf is? In die Ou Testament is profete, priesters en konings gesalf met ’n reukolie wat nie net op ’n persoon se kop geplaas is...