by NHKA | Sondag, 8 Junie, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 1: 1-23 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is (Ef 1: 3). Hierdie lofprysing aan God Drie-enig weerklink telkens in die eerste en verdere...
by NHKA | Saterdag, 7 Junie, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 13: 1-13; Matteus 22: 34-40 Min dinge in hierdie lewe het ewigheidswaarde. Paulus herinner ons daaraan dat daar wel drie dinge is wat ewigheidswaarde het: geloof, hoop en liefde, en dat die grootste hiervan die liefde is. Die liefde is geduldig,...
by NHKA | Vrydag, 6 Junie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 15: 1-8; Galasiërs 5: 22-26 Galasiërs 5: 22-23 gee my geweldige hoop vir die mensdom. Dink net hoe wonderlik sou dit wees as almal so wil leef? ’n Mens kan seker redeneer dit is nie moontlik nie, want ons is maar net menslik en heel dikwels kies ons om...
by NHKA | Donderdag, 5 Junie, 2025 | Dagstukkies
Rut 1: 16; Johannes 14: 21-25 Hoe ouer ek word, hoe meer waardeer ek die geskenk van ’n persoon se teenwoordigheid eerder as ’n tasbare geskenk. Telkens as ek ouer lidmate besoek, hoor ek hulle sê: Al wat ek wil hê, is dat jy soveel moontlik vir my moet kom kuier. Ek...
by NHKA | Woensdag, 4 Junie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 14: 15-20; Johannes 15: 15 Ek het heel dikwels geluister hoe my ouma die Halleluja-lied, Wat ’n vriend het ons in Jesus, gesing het. Ek dink nie ek het altyd die diepte van die lied besef nie. Natuurlik het ek van kindsbeen af besef dat daar niks kosbaarder...