Matteus 21: 18-22 – Geloof kan berge verskuif

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Mens kom soms op tekste in die Bybel af wat ’n mens iets laat sê soos ‘dit is darem te erg’, of ‘dit is darem te veel gevra’, of self ‘hier is die Woord van God darem seker nie so ernstig nie’. Een van hierdie verse,...

Lukas 17: 1-10 – Gee ons meer geloof

Gemeente van ons Here Jesus Christus Is u gelukkig? Is u werklik gelukkig? Dit is  ‘n tragiese feit maar nogtans ‘n werklikheid dat ‘n gelukkige mens ‘n bitter skaars artikel is. Miskien stem u nie saam nie. Gaan kyk dan maar na die muwwe en bekommerde uitdrukkings op...