by NHKA | Saterdag, 27 Junie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 16: 6-10 Wanneer ons die Heilige Gees ontmoet en ontvang het, kan ons die Gees in verhouding leer ken en tot ’n baie beperkte hoeveelheid iets van die Gees verstaan. Ons kan die werking van die Gees beleef en vertrou en daarom kan ons gelei word deur die...
by NHKA | Vrydag, 26 Junie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 16: 5-15 Ons leer regdeur die Bybel dat ons God mag vertrou. Ons vertrou God die Vader wat die heelal geskep het, wat sy volk laat vorm het. God wat sy volk, wat in Egipte slawe was, uit Egipte laat trek het en gebring het na hul eie land. Ons vertrou Jesus...
by NHKA | Donderdag, 25 Junie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 11: 19-30 Reg deur die Bybel kan ons keer op keer die werking van die Gees van God beleef. Die Gees van God versterk mense, lei mense en ondersteun mense. Mense kom tot geloof deur die kragtige invloed van die Heilige Gees. Hierdie gedeelte wat ons saam...