by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Hoekom bid ons? Wat probeer ons regkry as ons bid? Hoekom bid ons? ‘n Slaggat waarin baie, baie mense val is om te dink dat gebed iets is soos ‘n aanslag wat ons op God loods, ‘n aanslag om God in ‘n...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die storie word vertel van ‘n arme vroutjie in Skotland wat van dorpie na dorpie geloop het en garing, knope en skoenveters verkoop het om aan die lewe te bly. Sy het die gebruik gehad om by elke kruispad waar sy...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit gebeur soms dat gelowiges sonder om te blik en te bloos die Here se Naam bysleep in wat hulle sê of doen. ‘Ek sweer’, sê ons maklik ‘dat dit nog nooit so baie in Februarie in Pretoria gereën het nie. Of: ‘die Here...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In Amsterdam staan daar ‘n gedenkteken ter ere van al die mense wat in die Tweede Wêreldoorlog gesterf het tydens aanvalle op die stad. Die gedenkteken bestaan uit ‘n klomp spieëls wat saamgevoeg is om een groot...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Mense wat daarna smag om God werklik in hulle lewens teenwoordig te ervaar, of dan, wat daarna smag om hulle verhouding met God in orde te bring, soek na bewyse vir hierdie teenwoordigheid van God of na ‘n...