Handelinge 2: 1-13 – Ek glo!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Koos du Plessis sê in sy liedjie met die titel ‘Woorde’ die volgende: goeiemôre goeiemiddag goeienaand baie dankie vir die wonderlike aand veels geluk bly te kenne vat die hand simpatie want ek voel saam met jou vanaand...