Johannes 2: 1-12 – Bekommer ons of vertrou ons?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die tyd van Jesus was wyn by ‘n bruilof amper wat ‘n troukoek vandag is. Want soos ‘n mens jou amper nie ‘n bruilof sonder ‘n troukoek kan voorstel nie, was in daardie tyd ‘n bruilof sonder wyn totaal ondenkbaar....

Genesis 12: 10-20 – God daag ons uit!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die redes hoekom ons soms so sukkel om in die geloof te groei, so sukkel om nader aan die Here te lewe, dat ons geloofslewe soms vir ons so moeilik is, so onverkwiklik, is die feit dat ons op die verkeerde manier...