Vrydag 3 April (Goeie Vrydag) – Die bordjie bó Jesus se kop…

Donderdag 2 April (Wit Donderdag) – Voetewas…

Johannes 13: 1-17 In die Bybelse tyd was dit die gebruik dat mense nie alleen hul hande gewas het voordat hulle gaan eet het nie, maar ook hul voete. Dit laat die vraag: Wie was wie se voete? Vir welgestelde families sou slawe hierdie werk moes doen. By ’n arm gesin...