by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Dalk ken u die bekende verhaal uit die Griekse mitologie van Sisifus, die hoogmoedige koning van Korinte, wat deur die gode gestraf is. Sy straf was om ‘n groot klip teen ‘n heuwel uit te stoot, en...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het op ‘n keer in die universiteitsbiblioteek ‘n uitstalling van foto’s bekyk wat pryse in ‘n internasionale kunsfotokompetisie gewen het. Een van die foto’s is ‘n foto van twee telefoonhokkies op die hoek van ‘n baie...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Baie van u het seker al gehoor van die sogenaamde ‘Wie is wie’-lyste wat gereeld in die pers en tydskrifte verskyn: lyste van byvoorbeeld tien rykste mense in wêreld, die tien belangrikste mense, die tien invloedrykste of...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die skrywer Chesterton vertel in sy kortverhaal Die hamer van God van‘n baasspeurder, ene Vader Brown, wat die vermoë gehad het om soos ‘n ware Sherlock Holmes feitlik alle moordraaisels op te los. Op ‘n keer is iemand in...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Gedurende die vakansieblaai ek in ‘n boekwinkel deur ‘n pragtige boek met afdrukke invan die skilderye van die groot meesters soos Rembrandt en Leonardoda Vinci. Onder een van Van Gogh (die bekende Hollandse kunstenaar)se...