by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal weet maar te goed dat dit een ding is om iets te begin, maar iets totaal anders om dit waarmee ons begin het, klaar te maak. Ons kan hier seker ‘n legio voorbeelde aanhaal: ons begin met ‘n stokperdjie, vorder...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Johannes 9 is ‘n pragtige storie wat handel oor ‘n blinde man en Jesus, en vier groepe mense: die dissipels, die blinde man se bure, die dominees van daardie tyd, en die blinde man se ouers. Dit is verder‘n storie wat...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: ’n Preek op twee bene. Daarmee saam wil ek hê ons moet luister wat staan in vers 2: “Ek hoop … dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan.” Broers en susters, as ’n...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons gedeelte van vanoggend praat Jesus met drie mense oor dissipelskap, oor wat dit beteken om Hom te volg. Kom ons kyk vinnig daarna. Die eerste persoon, broers en susters, wat die Here wil volg kom self, vertel Lukas...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal vanElia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Eliahomself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het datdaar die...