Markus 8: 34-38 – Die vreemdheid van die evangelie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die evangelie van Jesus Christus is ‘n evangelie wat vreemd is aan ons wêreld, want dit is ‘n evangelie wat in wese in druis teenalles wat sogenaamd normaal in ons lewe en wêreld is. Of inkort gesê: wat geld en werk vir...