1 Petrus 1: 10-16 – God se groepfoto

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Arnold van Ruler, die bekende Hollandse teoloog — wie se boeke gereeld aan ons studente voorgeskryf word — beskryf 1 Petrus 1:10-12 as ‘n groepfoto soos die van ‘n sportspan, die bestuur van ‘n direksie of...