by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die Ou Testament spreek oor Dawid meer as oor enige ander mens, selfs meer as van Moses. Vir die interessantheid: die naam van Dawid word in die Ou Testament 790 keer genoem, en die van Moses 706 keer. Ook Dawid se...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die bekende in die lewe is dikwels die gevaarlike. Ek kan byvoorbeeld my werk so goed doen, werklik so goed ken, dat ek dit later onnadenkend kan begin doen, begin doen sonder om werklik elke stap te oorweeg, te doen...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vanaand is die laaste preek van vier preke waarin ons probeer het om ‘n een tot een gesprek met Jesus te voer. Ons het die afgelope paar weke die moderne vrae wat daar soms in ons harte is, voor Jesus op die tafel gesit...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die vorige twee preke van hierdie reeks preke het ons probeer om ons moderne vrae in ‘n een tot een gesprek met Jesus op die tafel te sit en op ‘n verstaanbare manier ‘n moderne antwoord op ons moderne vraag te kry. In...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons eerste preek in hierdie reeks van vier preke het ons ons eerste een tot een gesprek met Jesus gehad. Die van u wat hier was sal onthou dat ek gesê het dat ons as mense baie keer in ons lewe die behoefte het om ons...