Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

1 Korintiërs 15: 12-34 – Die bewys vir die opstanding

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Die volgende eksegetiese opmerkings het tydens die Preekwerkgroep (van die HTO) se werksessie op 15 Maart 2000 gedien: Die volgende moontlikhede kan oorweeg word, deur of gebruik te maak van óf 1 Korintiërs 15:12-34 as sodanig, óf deur saam met 1 Korintiërs 15:12-34...

Markus 8: 34 – 9:1 – Die resep vir ’n gelukkige en suksesvolle lewe

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

1. Inleidingsvrae Sommige eksegete sien Markus se evangelie as ‘n nuwe literêre genre, naamlik ‘n evangelie, omdat dit meer handel oor die inhoud en betekenis en nie soseer fokus op biografiese besonderhede nie. Dit handel primêr oor die vraag wie Jesus...

Openbaring 1: 9-18 – Die hand van God

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus As ‘n mens meer wil weet van die agtergrond, kultuur en geskiedenis van byvoorbeeld die Ou Testament of die tyd van Jesus, is daar net drie dinge wat ons mense vandag daarmee kan help: die Bybel, geskrifte, en opgrawings. ...

Johannes 19: 17-30 – Die evangelie van dors

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Dit is ironies dat Jesus, wat ander uitgenooi het `as iemand dors het, laat hom na My toe kom om te drink’, nou self hier sê: `Ek het dors!’ As ‘n mens egter die tydstip waarop Jesus hierdie...

Johannes 21: 1-25; Handelinge 1: 9-11 – Is ons sterrekykers of mensekykers?

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Iemand het eendag die opmerking gemaak dat ons dikwels, soos die dissipels wat lank en stip na die hemel bly kyk het nadat Jesus na die hemel opgevaar het, Jesus se hemelvaart sien as ‘n wegvaart. En dat Christene...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

12 + 9 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons