by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ons gee vanaand aandag aan die sesde en voorlaaste brief van Johannes aan die sewe gemeentes, te wete die brief aan die gemeente in Filadelfia. Filadelfia, broers en susters, wat broederliefde beteken, was geleë...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
1.Perikoop afbakening Die Aland/Metzger (1975) teks maak van 45-56 een perikoop. Die 1983 vertaling kies vir dieselfde indeling. Riekert in Neotestamentica addendum 16(1982) se discourse analysis dui dieselfde eenheid aan as wat ek hier voor gekies het. My keuse vir...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is vir ons doodgewoon om te sê dat ons in Jesus Christus glo, en dat ons daarom Christene is. Het ons egter al so ‘n bietjie gaan stilstaan by die vraag hoekom Jesus, die Seun van God, Jesus Christus genoem...
by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Waarom, broers en susters, het God ons lief, so lief, soos Johannes 13:1 dit stel, dat Hy bereid was om nie alleen te sterf nie, maar ook die Godverlatenheid van die graf te deurleef en op te staan sodat ons ook altyd sal...
by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken daardie gevoel van verbasing wanneer ons in ‘n laai rondsoek na iets en ewe skielik — en onverwags —op ‘n R50-noot afkom. Of, wanner ons wat mans is vir ‘n keer daardie baadjie na die somer uit die kas haal,...