by NHKA | Woensdag, 18 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 4: 1-11 Dit is vandag Aswoensdag, die eerste dag van die 40 dae wat oploop na die Paasgebeure toe. Dit is ook die gebruik om met as die teken van die kruis op ons voorhoof of hand te maak. Ons gebruik as om ons daaraan te herinner dat ons van stof is en weer...
by NHKA | Woensdag, 18 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Verjaarsdae
by NHKA | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Jesaja 1: 2-20 God en sy volk Israel is hier in ’n hofgeding. Deur die profeet Jesaja word die volk aangekla van al hulle misdade teen God. Die hemel en aarde word opgeroep as getuies om te kom luister na die klag wat teen hulle gelê word. God het sy volk soos kinders...