by NHKA | Donderdag, 23 Julie, 2026 | Dagstukkies
Matteus: 6: 33 Daar is lekker soek en daar is sleg soek. Om na jou bril te soek is sleg soek. By ons huis kom alles tot stilstand as my bril of ’n kind se das soggens soek is. Ek soek ook daagliks na my beursie of my selfoon. Dan is daar ook lekker soek. Om die die...
by NHKA | Woensdag, 22 Julie, 2026 | Dagstukkies
Lukas 2: 36-40 Anna is vir verskeie redes ’n interessante karakter in die Bybel. Sy was ongeveer 84 jaar oud in ’n periode van geskiedenis toe die gemiddelde lewensverwagting maar omtrent 40 of 45 jaar was. Die teks vertel vir ons sy was sewe jaar getroud voordat haar...
by NHKA | Dinsdag, 21 Julie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 56: 9; Johannes 20: 15 Baie studies reken dat net ongeveer 25% van mense luister regtig as ander met hulle praat! Het jy al vir iemand van jou swaarkry vertel en die antwoord kom dadelik: Presies dieselfde het al met my gebeur. Een van die grootste foute wat...