by NHKA | Woensdag, 8 Julie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 2: 14-21; Filippense 2: 5 en 15-16 Al ooit gewonder wat op dees aarde maak jy hier? Wonder jy soms of jy jou skeppingsdoel verstaan en of jy enigsins naby daaraan kom om dit uit te leef? Dalk is die antwoord makliker as wat ons dink, maar die uitdagings kom...
by NHKA | Dinsdag, 7 Julie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 2: 1-13 Veertig dae na die kruisiging vind Jesus se hemelvaart plaas. Vyftig dae ná die viering van Paasfees word die Pinksterfees gevier. Tien dae en die wag is verby … Daar is min dinge wat soveel opgewondenheid veroorsaak soos om die slaap af te...
by NHKA | Maandag, 6 Julie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 1: 3-4; 2: 1-4 Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het… (Hand 1: 4b). Ek dink nie daar is enige een van ons wat sal kan sê dat ons nog nooit bang was nie. Of dit is as gevolg van die vrees wat ontstaan...
by NHKA | Sondag, 5 Julie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 2: 25-28; 13: 35; Psalm 16: 8-11 U het my die paaie van die lewe geleer; u teenwoordigheid sal my met vreugde vul (Hand 2: 28) Tydens Petrus se toespraak op Pinksterdag en ook gedurende Paulus se besoek aan Pisidië maak hulle beide daarvan gebruik om...
by NHKA | Saterdag, 4 Julie, 2026 | Dagstukkies
Eksodus 14: 15-31 Die Israeliete was vir honderde jare slawe in Egipte. Hulle het hul identiteit verloor as die uitverkore volk van God. Moses het grootgeword as ’n Egiptenaar. Ten spyte van al die wonders in Egipte, die tien plae en selfs die wolkkolom en die Engel...