by NHKA | Vrydag, 3 Julie, 2026 | Dagstukkies
Hebreërs 9: 1-14; 10: 19-22 Die tabernakel en die tempel was die plek waar die Jode verstaan het God se teenwoordigheid is. In die allerheiligste van die tempel was daar kunstige uitbeeldings van bome, vrugte en water wat heenwys na die tuin van Eden. Eden was die...
by NHKA | Donderdag, 2 Julie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 18: 1-25 Aan die begin van die Psalm sê Dawid hoe lief hy die Here het. Aan die einde van die verse sê Dawid hoe lief God hóm het. Dit is by die Here waar hy krag kry en veilig voel. Wanneer hy bedreig word wend hy hom tot die Here. God is die een wat tot sy...
by NHKA | Woensdag, 1 Julie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 21: 33-46; Jesaja 5: 1-7 In die Bybelse tyd het mense verhale vertel, is kennis mondelings oorgelewer en was daar ’n luisterkultuur. Rabbi’s het gereeld stories vertel met ’n oop vraag aan die einde wat die gehoor dan moes beantwoord. In die gelykenis is die...