by NHKA | Woensdag, 21 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 4: 5-42 (AFR2020) Jesus, ’n Joodse man in Samaria, is moeg en dors. Sy dilemma: Hy het géén skepding vir drinkwater byderhand nie. Jesus is egter die bron van Lewende Water. Die Samaritaanse vrou is tuis. Sy het ’n skepding en het dus toegang tot die water...
by NHKA | Dinsdag, 20 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Josua 3: 5-11 en 17 Josua 3: 3 vertel van die verbondsark. ’n Heilige kis wat deur Besaleël van doringhout gemaak is. Dit is die tydperk van ’n nuwe begin vir Israel. Die eerste fase waar hulle die beloofde land moet binne gaan. Met ’n prosessie, die priesters wat die...